Fanie die Skaap bly in 'n Wilde Woeste Woud waar hy vuil is en maklik kan verdwaal. Op 'n dag haak hy vas aan 'n tak en ontmoet vir Vlolina die Vlinder. Sy stel hom voor aan die Houtkapper wat weet waar skape hoort. 'n Afrikaanse Kinderboek wat die storie van Paasfees en dit wat Jesus Christus vir ons kom doen het, verduidelik. 

Fanie die Skaap vind sy Pad

SKU: EBook-Fanie
R55,00Price
  • Terms and Conditions 

    Our Terms and Conditions can be found under the "General" Tab on our home page.

    Contact Us

    If you have any questions about these Terms, please contact us at info@belovedgeliefd.com